LEES ONS NUUTSTE NUUS

LEES ONS NUUTSTE NUUS

LEKKER LEES

Die eerste byeenkoms van 2025

Die eerste byeenkoms van 2025 (sien Nuusbrief 1 op die webblad) was ‘n dawerende sukses! Uiteindelik, tot die verbasing van die Takbestuur, het 132 mense op Donderdag 3 April saamgetrek...

Read More

2025 Verwelkoming

Wat ‘n voorreg om ‘n paar baie belangrike geleenthede te deel met ons vriende van die Outeniquatak van die Bond van Oud Polisiebeamptes. Ons eerste byeenkoms van die jaar wat...

Read More

Wat Maak Die Ou Dieners Daar?

Wat maak afgetrede polisiemense wat in die Suid-Kaap woon? Hulle sluit by die Bond van Oud-Polisiebeamptes se Outeniquatak aan, natuurlik. Volgens Frans Linde, voorsitter van die Outeniquatak, het die Bond...

Read More

2024 Afsluitingsboodskap

Goeiedag Mede-Bondslede, Wat ‘n geseënde dag het ons nie beleef met ons Kerk-/Jaareindafsluiting vir 2024 nie! Bykans 80 Bondslede het in ‘n gesellige luim van vroeg-oggend tot laat-middag saam gekuier....

Read More

LEKKER LEES

Die eerste byeenkoms van 2025

Die eerste byeenkoms van 2025 (sien Nuusbrief 1 op die webblad) was ‘n dawerende sukses! Uiteindelik, tot die verbasing van die Takbestuur, het 132 mense op Donderdag 3 April saamgetrek in die ou Klipkerk van die NG Kerk se Moedergemeente in Mosselbaai. Dit, ten spyte daarvan dat ons in die...

Read More

2025 Verwelkoming

Wat ‘n voorreg om ‘n paar baie belangrike geleenthede te deel met ons vriende van die Outeniquatak van die Bond van Oud Polisiebeamptes. Ons eerste byeenkoms van die jaar wat gehou gaan word op Donderdag 3 April 2025. Ons kuier lekker saam vanaf 10:00 by die NG Moedergemeente Mosselbaai in...

Read More

Die Outeniquatak van die Bond van Oud-Polisiebeamptes op SFM 90.1

Het jy dit ook gehoor? Die Outeniquatak van die Bond van Oud-Polisiebeamptes het onlangs ’n spesiale verskyning op SFM 90.1 gemaak! Ons voorsitter, Frans Linde, het saam met die gewilde omroeper, Danny Peens, gesels oor die belangrike werk wat die Bond doen en hoe dit oud-polisiemanne en -vroue ondersteun. Die...

Read More

Wat Maak Die Ou Dieners Daar?

Wat maak afgetrede polisiemense wat in die Suid-Kaap woon? Hulle sluit by die Bond van Oud-Polisiebeamptes se Outeniquatak aan, natuurlik. Volgens Frans Linde, voorsitter van die Outeniquatak, het die Bond alreeds in November 1970 vorm gekry. Die senior bestuur van die voormalige Suid-Afrikaanse Polisie (die SAP, of “die Mag”) het...

Read More

2024 Afsluitingsboodskap

Goeiedag Mede-Bondslede, Wat ‘n geseënde dag het ons nie beleef met ons Kerk-/Jaareindafsluiting vir 2024 nie! Bykans 80 Bondslede het in ‘n gesellige luim van vroeg-oggend tot laat-middag saam gekuier. Ek dink een van die hoogtepunte van die dag was toe ons staande die Bondslied geoefen het, en die trane...

Read More