Boodskap Voorsitter AJV
Die Outeniquatak van die Bond van Oud Polisiebeamptes se Algemene Jaarvergadering is op 19 Maart 2026 by De Dekke, Grootbrakrivier gehou.Sewentig (70) van ons lede het die vergadering bygewoon waartydens…
Die Outeniquatak van die Bond van Oud Polisiebeamptes se Algemene Jaarvergadering is op 19 Maart 2026 by De Dekke, Grootbrakrivier gehou.Sewentig (70) van ons lede het die vergadering bygewoon waartydens…
Goeiedag Mede Bondslede Die nuwe jaar het regtig so vining aangebreek dat Februarie 2026 alweer ook sy halfpad merk nader. Ons as Takbestuur het reeds ons eerste vergadering gehou en…
Wat het die afgelope tyd binne die Outeniquatak van die Bond van Oud Polisiebeamptes gebeur?Wat ‘n voorreg om terugvoering te gee oor die hoogtepunte van die afgelope paar maande.Na ons…
Die eerste byeenkoms van 2025 (sien Nuusbrief 1 op die webblad) was ‘n dawerende sukses!Uiteindelik, tot die verbasing van die Takbestuur, het 132 mense op Donderdag 3 April saamgetrek in…
Wat ‘n voorreg om ‘n paar baie belangrike geleenthede te deel met ons vriende van die Outeniquatak van die Bond van Oud Polisiebeamptes.Ons eerste byeenkoms van die jaar wat gehou…
Het jy dit ook gehoor? Die Outeniquatak van die Bond van Oud-Polisiebeamptes het onlangs ’n spesiale verskyning op SFM 90.1 gemaak! Ons voorsitter, Frans Linde, het saam met die gewilde…
Wat maak afgetrede polisiemense wat in die Suid-Kaap woon? Hulle sluit by die Bond van Oud-Polisiebeamptes se Outeniquatak aan, natuurlik. Volgens Frans Linde, voorsitter van die Outeniquatak, het die Bond…
Goeiedag Mede-Bondslede,Wat ‘n geseënde dag het ons nie beleef met ons Kerk-/Jaareindafsluiting vir 2024 nie!Bykans 80 Bondslede het in ‘n gesellige luim van vroeg-oggend tot laat-middag saam gekuier. Ek dink…
Dit is vir my as voorsitter van die Outeniquatak van die Bond van Oud Polisiebeamptes ‘n voorreg om ons eerste nuusberig te plaas op ons nuwe webtuiste wat vir ons…